{ARGIEF}

VBO

Kursus oor die Doop

Doop en Bediening:     Ontvang wat vir julle gegee is   28-30 Julie 2015 Aanbieders: Andries Cilliers en Tinus van Zyl In hierdie kursus gaan die klem nie in die eerste plek op die verskille oor die doop val nie, maar eerder op wat die kerke in gemeen het en hoe ons...

read more

Winterskool: die Inhoud

Kom ons help verander die wêreld "Ons het baie stories van hoop gehoor... Ek het hier 'n eenheid in Christus ervaar... Dit was ons 4de Winterskool - ek het hierdie jaar meer energie ervaar, meer passie en meer hoop as ooit tevore. Júlle het my geïnspireer, my hoop...

read more

Winterskool – die laaste dag

Gedurende die oggend van dag 3 van die Winterskool het die fokus geval op die kwessie van 'verander die Wêreld'. Kan die kerk 'n rol hierin speel? En hoe kan ons dan hierdie rol defineer? Dr Coenie Burger was die hoofspreker van hierdie oggend. Hy het verduidelik dat...

read more

Winterskool Dag 2

Wat is ons verantwoordelikheid as kerk en as landsburgers? Dit was die onderwerp van Prof Amanda Gouws se rede by die tweede dag van die 2015 Winterskool. kan ons staatmaak op die staat en politici om hierdie land te regeer? Waar pas my en jou verantwoordelikheid in?...

read more

Changing the World?

Die sprekers van dag 1 by die Winterskool van 2-4 Junie 2015 op Stellenbosch Prof Barney Pityana het tydens die hoofrede van die oggend gepraat oor hoe om beide 'n getroue volgeling van Jesus én 'n verantwoordelike burger te wees. Ons word binne ons demokrasië geroep...

read more

Winterskool 2015

Changing the World? An invitation to faithful discipleship and responsible citizenship 2 – 4 Junie 2015 Die jaarlikse Winterskool is 'n Ekumeniese Konferensie, aangebied deur Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch in samewerking met Ekklesia, Communitas en die...

read more

Groot Konferensie, Groot Sukses!

Worship Conference 2015   Hierdie is waarskynlik die omvangrykste konferensie nóg in Suid Afrika oor die erediens en liturgie - ons dink nie daar was al `n liturgiekonferensie van hierdie omvang in ons land gehou nie.  48 temas is deur 34 sprekers en predikers...

read more

Om te wát met ʼn Gevorderde Sertifikaat?

    Waarom 9 kursusse in 3 jaar? Hoekom sal ek nodig hê dat iemand namens my besluit wat ek moet leer? So vra iemand oor die Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing, ʼn reeks kursusse wat jou oor ʼn tydperk van 3 jaar op ʼn nuwe leerkurwe neem. In hierdie tyd gaan...

read more

ALFA PASTORALE OPLEIDING

BERADING EN GEMEENSKAP SENTRUM (GESTIG:1987) BIED AAN: ‘N KURSUS IN PASTORALE OPLEIDING, BERADING EN GEMEENSKAPSDIENS VANAF 1 MAART TOT 29 FEBRUARIE 2016 (Teikengroep: Studente, predikante, jeugwerkers, onderwysers, maatskaplikewerkers, enige professionele persone, en...

read more

Teologiese Dag 2015

DIE UITDAGINGS VAN ARMOEDE, WERKLOOSHEID EN ONGELYKHEID Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Teologiese dag, wat die amptelike opening van die akademiese jaar inlui, vind plaas op Maandag 2 Februarie 2015 van 09:00 – 13:00 in die Attie van...

read more