Fondsinsameling idees

Written by Mariette Steyn on . Posted in Fondsinsameling

FONDSINSAMELINGSIDEES UIT GEMEENTES 2009

–          Basaar

–          Dankbaarheidsbussies/ Vrouedankoffer / Donasie koevertjies / bydrae

–          Straatmark / Straatverkope oor langnaweke wanneer daar besoekers is

–          Gemeente resepteboek (Klawer, Onrusrivier)

–          Gemeente-ete/ Wegneem-ete / Pik-en-proe (Somerset-Wes)/ Teelepel ete

–          Bergfiets 4×4 geleentheid (Barrydale)

–          Kersmark

–          Muntlegging (Calitzdorp)

–          Oggendfees(CPRC)

–          Verhuring van breekgoed(Citrusdal)

–          Veiling van artikels met klein persentasie van verkope aan vrouebediening (Darling)

–          Pannekoek ,vetkoek verkoping/ Hamburgers / Brood en konfyt verkoping/ Pinksterverkope Poedingverkope op nagmaal sondae

–          Kunstenaars of sprekers

–          Verdeel finansiele mikpunt deur aantal wyke en hulle woeker (Heidelberg)/ Wyksinsamelings – eie inisitief

–          Tee na kerk

–          Snoepgoedmandjie met Valentynsdag(Melkbosstrand)

–          Moeder/ Vadersdag Ontbyt

–          Koperkruik – kopermunte (Moorreesburg – Elsabe Burger 022 433 3722)

–          Borge

–          Kersversierings (Prince Alfred’s Hamlet)

–          Musiekaande