{ARGIEF}

Interaksie

Met oë vol WONDER

  Lê die lewe hard en lelik voor jou? Dan is dit tyd dat jy jou begin verwonder. Om jou te verwonder, beteken om sag na die lewe te kyk en skoonheid daarin raak te sien. Die lewe is maar hoe jy daarna kyk. Kyk jy met 'n sug na alles om jou, dan sug die lewe terug. ...

read more

Emosioneel intelligente ouer en kind

Emosionele intelligensie gee jou kind selfvertroue. 'n Emosionele intelligente kind is 'n kind met selfvertroue! 'n Kind wat 'n sukses van sy skoolloopbaan, sy verhoudinge en sy lewe sal maak! Dit is makliker as wat dit klink. Jy hoef geen opvoedkundige speelgoed te...

read more