{ARGIEF}

Nuus uit gemeentes

Waarderingsonthaal

Die Waarderingsonthaal het sy ontstaan in die 1970's/1980's met die doel om waardering te betuig teenoor afgetrede dames van die Vrouesendingbond wat onontbeerlike werk binne die Kerk se sendingaksies verrig het. Mettertyd is getroude oudsendelinge ook genooi soos hul...

read more

Bederfdag vir predikantsvroue

Bederfdag vir Predikante se vroue Die Communitas-taakspanne Vrouebegeleiding en Predikantebegeleiding het saam inisiatief geneem om vroue van predikante bietjie te bederf en daardeur dankie te sê vir hul ondersteuning in gemeentes. Predikantsvroue wat langer as 20...

read more

Gemeentenuus: Pofadder

Vroue met Vlerke in Pofadder Hier op Pofadder is die “Vroue-met-Vlerke” redelik aan die bejaarde kant, met net hier en daar ‘n plooilose ou “engeltjie”. Tog is dit wonderlik om te ervaar hoe die Here talente, hande en gewillige harte gebruik in ons kleinerwordende...

read more

Gemeentenuus: Garies

GARIES se vroue is steeds 'n woelige klompie vroue wat die Vrouediens en gemeente dien deur al wat 'n bedrywigheid is. Soms is dit moeilik om alle datums te maak pas, maar gekom aan die einde van ons jaar, sien ons dat alles gedoen is en beplan ons vir die volgende...

read more

Gemeentenuus: Parow

Parow-vroue woel! Wat 'n wonderlike jaar was dit nie! As ons terugkyk, sal daar heelwat insidente wees wat nie altyd lekker of goed was nie, maar God was ons genadig en het ons elke dag deurgedra. Ons het gewonder wat kan ons met die tema “Vroue met Vlerke” moet maak....

read more

Gemeentenuus: Aurora

AURORA  Die mense van STOP (Stop Trafficking of People) het ons by ons afsluitingsvergadering van die jaar besoek. Omdat hierdie byeenkoms so tekenend is van die gehalte en aard van die byeenkomste van ons plaaslike bediening, begin ons graag hiermee. Die...

read more

Vlieg en Lewe

Vroue met Vlerke In Lukas 1:28 kom die engel Gabriël by Maria en hy groet haar: “Goeiedag. Ek het baie goeie nuus vir jou. Die Here het groot genade aan jou bewys. Hy is by jou!” Hier in die Overberg het dit in die oestyd begin reën en reën en reën. Die goue graan het...

read more

Gemeentenuus: Riviersonderend

Riviersonderend – Joanie Pretorius   "Good, better, TABITA!" Dit is die spreuk wat deesdae op almal se lippe lê, alias Letty-Ann Möller van Bredasdorp. Tabita het van ons waarlik Vroue met Vlerke gemaak. Ons vlieg nie net meer in Riviersonderend rond nie, maar het al...

read more

Gemeentenuus: VIctoria-Wes

VICTORIA-WES VROUE:   Anna Vermeulen ‘n Paar dae voor Wêreldbiddag vir Vroue, het ons wyksleidsters gebedsboekies uitgedeel aan die vrouelidmate in hul wyke, want die dag voor die biddag is almal ingedeel in spesifieke tye wanneer hul kon bid vir die gebeure van die...

read more