Vrouelidmate is ‘n sinodale kommissie wat saamgestel is uit ‘n verteenwoordiger uit elke ring van die Wes-en Suid-Kaap wat die belange van vrouelidmate en vrouebedieninge op die hart dra.
Wat glo Ons?

Ons glo dat vroue ‘n spesiale geskenk aan gemeentes is – geseën met ‘n ryke verskeidenheid genadegawes, uniek geskep met ‘n fyn aanvoeling vir die behoeftes van mense en die gemeenskap. Ons glo dat vroue met die Here se hulp daarin slaag om geloof prakties uit te leef. Die sinodale kommissie wil ‘n instrument wees wat vroue se potensiaal ontsluit om hul roeping en gawes tot eer van God uit te leef.

Wat doen Ons?

read more