{ARGIEF}

Vrouelidmate

NG Welgelegen

Die volgende projekte is weer eens vanjaar met groot ywer aangepak. 1. Winterwarmte-projek: Pragtige truitjies, serpe, mussies en handskoene word deur gemeentelede gebrei en aan verskillende kinderhuise gestuur. 2. Herfsmark: Ons Herfsmark word jaarliks gehou. Die...

read more

Bonnievale

deur Hilde Liebenberg Ons het twee dames van die Alzheimers vereniging in Pretoria genooi om vir ons meer oor die toestand te kom vertel, asook die hantering van sulke pasiënte. Een van die positiewe uitkomste is om vir hulle iets te gee om hulle besig te hou, vandaar...

read more

EGPAREKAMP 18-20 OKTOBER 2013

Tema: Emosionele Intelligensie in die suksesvolle gesin Aanbieder: Dr Pieter van Jaarsveld Waar: Bettysbaai Oord, Bettysbaai Prys: R1 100 per egpaar Skakel Esther by 021 808 9060 of e: estherb@sun.ac.za EMOSIONELE INTELLIGENSIE IN DIE SUKSESVOLLE GESIN  Emosionele...

read more

Gemeentenuus: Richmond

Die geestelike bediening van plaaswerkers lê die vroue van Richmond na aan die hart. Jesus se dissipels was mense wat OORGEE, OMGEE EN AANGEE in kort die belangrikste opdragte in die Woord: liefde tot God, liefde tot my naaste en die sendingopdrag. Ons as gelowige...

read more

CLF

Die natuur om ons Nuut in CLF se reeks pamflette is twee onderwerpe wat verband hou met die natuur. Diere in die Bybel is ʼn interessante waarneming van die rol wat diere in die Bybel gespeel het. Prof Jannie du Preez lig op sy kenmerkende manier die belangrikheid van...

read more

Geloofsreis vir vroue

Hierdie webblad wil ons bediening aan vroue bekend stel. Ons wil vroue inlig oor die geloofsreis waar ons vroue lei om hul vlerke te sprei. Ons doen dit deur middel van VROUE MET VLERKE   wat ‘n inisiatief is om vroue oor kultuur- en groepsgrense heen te leer om...

read more