{ARGIEF}

Vrouelidmate

GEBED

Ek kniel voor u - Anne-Marie Roux Die Here het jou geskep om ‘n intieme liefdesverhouding met Hom te hê – en so ‘n verhouding behels dat jy jou diepste begeertes (al jou worstelinge, vrese,  geheime, onbegrip en seer)  net so, ongesensor en uit die dele van jou hart...

read more

Sinodale Taakspan vir Vrouebegeleiding (STV)

Vrouelidmate is ‘n sinodale kommissie wat saamgestel is uit ‘n verteenwoordiger uit elke ring van die Wes-en Suid-Kaap wat die belange van vrouelidmate en vrouebedieninge op die hart dra.
Wat glo Ons?

Ons glo dat vroue ‘n spesiale geskenk aan gemeentes is – geseën met ‘n ryke verskeidenheid genadegawes, uniek geskep met ‘n fyn aanvoeling vir die behoeftes van mense en die gemeenskap. Ons glo dat vroue met die Here se hulp daarin slaag om geloof prakties uit te leef. Die sinodale kommissie wil ‘n instrument wees wat vroue se potensiaal ontsluit om hul roeping en gawes tot eer van God uit te leef.

Wat doen Ons?

read more

Vrouelidmate Navorsingsverslag 2007

In 2007 het Madelein Gerber in samewerking met Communitas navorsing gedoen oor die geestelike behoeftes van vroue in die NG Kerk. die navorsing is gedoen in opdrag van die ADGO. Laai die dokument oor die Geestelike behoeftes van vroue hier af.

read more

Sien Vroue raak vir die Leiers wat hulle is

Sien vroue raak vir die leiers wat hulle is. Frederick Marais (Geplaas in Kruisgewys 2007) Ek het nog nooit aan myself gedink as iemand wat diskrimineer teenoor vroue in die algemeen en beslis nie in die kerk nie. Ek was nog altyd ’n voorstaander daarvan dat daar geen...

read more

Vrouelidmate

Vrouelidmate is ‘n sinodale kommissie wat saamgestel is uit ‘n verteenwoordiger uit elke ring van die Wes-en Suid-Kaap wat die belange van vrouelidmate en vrouebedieninge op die hart dra.WAT GLO ONS?Ons glo dat vroue ‘n spesiale geskenk aan gemeentes is, met ‘n ryke...

read more

Vrouelidmate

 Vorms Direkte-inbetalingsvorm.doc Gemeentelike-Verslagvorm.doc INTERAKSIE-BYDRAES.docx Interaksie-inskrywingsvorm.doc Vorm-Vrywillige-Bydraes.doc Geloofsreis van Vrouelidmate Geloofsreis van Vrouelidmate.doc Die tradisionele Vrouebediening Hoe begin jy 'n...

read more