{ARGIEF}

Uncategorized

Blitsnavorsing: Corona-19 en Gemeentes

Die projek word onderneem deur die Diensgroep Navorsing en Toerusting (Sinode van Wes-Kaapland), in oorleg met predikante oor die hele land. Die navorsing kyk watter konsensus na vore kom in die krisis. Ons beoog ʼn paar rondtes en wil telkens die bevindinge plaas op...

read more

Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing

Die Sertifikaatkursus is ʼn intensiewe bedieningsvernuwingskursus wat leraars wil help om op ʼn dieper en grondiger vlak weer oriënteer te word t.o.v. hulle bediening. Die kursus in ʼn formaat van nege modules (van 3 dae elk) oor die loop van drie jaar aangebied. Dit...

read more

MTH in Kliniese Pastoraat

US Fakulteit Teologie 2.1 MTh - Praktiese Teologie: Kliniese Pastoraat Die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Stellenbosch bied 'n twee-jaar modulêre MTh in kliniese pastoraat aan. Die doel van die program is om studente te begelei om kontekstuele pastorale...

read more

Sleutel tot ’n gelukkige aftrede

Almal van ons kom op 'n stadium in jou lewe wanneer jy moet dink aan aftrede, maar 'n groot aantal mense begin beplan nie vroegtydig daarvoor nie. Johannes Jordaan is 'n voormalige finansiёle- en lewenstyl-adviseur, en tans 'n skrywer wat 'n boek geskryf het getiteld...

read more