{ARGIEF}

SAVGG Artikels

TENDENSE EN DIE TOEKOMS VAN DIE KERK

Die ervaring was dat dit in baie opsigte was soos om in ‘n “tydmasjien” te klim en ‘n kykie te kry van toekomstige tendense wat ons in Suid Afrika te wagte kan wees en wat reeds op verskeie vlakke aan die orde is in ons land (Oorsese studietoer 12 - 26 April...

read more

‘N JAAR SE REÉNVAL IN EEN WEEK

Dit was lekker om verlede week na die wêreldbekende gespreksgenoot in die emergent church beweging in die VSA, Brian McLaren te luister. In 'n gesprek met hoofsaaklik jongmense en studente in die Stellenbosse Moederkerk, het hy gebeure in Honduras toe 'n jaar se...

read more

Woordelys

Ná CHRISTENDOM:’n Beskrywing van die huidige tydgleuf in die westerse kultuur waarin die omgewing waarin gemeentes lewe, nie meer die primêre hulpbronne en ondersteuning vir die maak van dissipels van Jesus bied nie. In die plek daarvan ondersteun families, skole en...

read more

Missionêre kerk – van sturend na gestuur

Cas Wepener is ’n projekbestuurder en navorser by Buvton en bespreek hier die Partnership for Missional Churches-projek wat in 2003 in Suider-Afrika geloods word.  Dit is voorheen in Kruisgewys gepubliseer. Regoor die wêreld bevind die kerk haar tans in ’n...

read more

Misionere Kerkwees – van Sturend na Gestuur

MISSIONÊRE KERK – VAN STUREND NA GESTUURVIR KENNISNAME EN TOELIGTING Verslag aan die Hoeveld Sinode DIE KERK WORD GEKONFRONTEER MET ‘N NUWE KONTEKS Regoor die wêreld bevind die kerk haar tans in ’n nuwe era. Veral binne samelewings wat as modern of postmodern getipeer...

read more