My storie is een van ‘n klomp  “los drade” wat net op ‘n dag onverwags bymekaar gekom het en ‘n betekenisvolle prentjie begin vorm het.   ‘n Voorbeeld van hoe die God wat ons aanbid tot vandag toe op die verrassendste maniere ons geloofsoë oopmaak om te...

read more