Die NGK gemeente van Somerstrand in Port Elizabeth het in 2007 'n kwartaal lank stilgestaan by gestuurdheid. Deel daarvan was 'n reeks oor die 8 Gestuurde Patrone wat oor 'n tydperk van 2 weke, 3 Sondae met 5 aande van 'n Sendingweek, gelewer is. Hier is 'n oorsig...
Preekreeks oor die 8 patrone van Gestuurdheid
read more