{ARGIEF}

Inligting

Hoe om e-boeke van Communitas te lees

Ons stel e-boeke in twee formate beskikbaar: ePub en mobi. ePub kan gelees word op selfone, tablette en rekenaars. Mobi kan gelees word op Kindle of op 'n Kindle toep op selfone, tablette en rekenaars. Om 'n e-boek aan te skaf, klik jy op die relevante boek, klik op...

read more

Gebruik die uitnodiging om in ePub te publiseer

Ten spyte van die gewildheid van Kindle onder SA gebruikers, is ePub steeds die digitale formaat wat deur die wydste verskeidenheid van elesers gebruik word.  Daar is reeds 241 eboek toestelle (ereaders) en toepassings (applications) wat die ePub formaat gebruik....

read more

Epub vir Kindle lesers

Kindle lesers Gebruikers wat met 'n Kindle leser 'n epub formaat wil lees, kan dit op verskeie maniere doen. Omdat daar nie DRM kopiereg ingebou is in die epub formate wat ons beskikbaar stel nie, kan jy 'n epub dokument "convert" na enige ander formaat, onder andere...

read more

Eboeke in Epub formaat

Communitasⓔ Communitas fokus op hulpverlening aan leraars en leiers in gemeentes.  Met Communitasⓔ word dit nou ‘n stappie verder geneem.  Ons wil produkte saam met rolspelers ontwikkel wat nie noodwendig kommersiële waarde inhou nie, en hoofsaaklik...

read more

Gemeentes wat deelneem aan God se Gestuurde Roeping

CONGREGATIONS PARTICIPATING IN GODS MISSION GEMEENTES WAT DEELNEEM AAN GOD SE GESTUURDE ROEPING   9-11 NOVEMBER 2009 HELDERBERG SOMERSET-WES/T Vennote wat die konferensie help moontlik maak en aanbied: SAVGG, Helderberg gemeente; Die M Th program in Missionale...

read more

Nuwe Cluster vir die Hoëveldstreek

Uit die Hoëveldstreek kom die goeie nuus van 'n ter stigte nuwe Vennootskapscluster! Die "voorstigtingsvergadering" vir hierdie derde Cluster in die streek vind DV plaas op Saterdag 18 April 2009 van 09h00 tot 12h30 te NG Brackendal. Die volgende Gemeentes het...

read more