{ARGIEF}

Nuus

Leef die Gestuurde Roeping Konferensie – Stories van Gemeentes Vol. 3

Tydens die Helderbergkonferensie van 09-11 November 2009 is daar geleentheid gebied vir Gemeentes om oor die Geestelike Deurbrake wat hul as gemeente ervaar het, te getuig. Hieronder volg ‘n aantal van daardie stories van Gemeentes oor hoe hul geestelike deurbrake gemaak en ervaar het.  Dit word in drie volumes gepubliseer en hierdie is volume 3.

read more

Leef die Gestuurde Roeping Konferensie – Stories van Gemeentes Vol. 2

Tydens die Helderbergkonferensie van 09-11 November 2009 is daar geleentheid gebied vir Gemeentes om oor die Geestelike Deurbrake wat hul as gemeente ervaar het, te getuig. Hieronder volg ‘n aantal van daardie stories van Gemeentes oor hoe hul geestelike deurbrake gemaak en ervaar het..  Dit word in drie volumes gepubliseer en hierdie is volume 2.

read more

Leef die Gestuurde Roeping Konferensie – Stories van Gemeentes Vol. 1

Tydens die Helderbergkonferensie van 09-11 November 2009 is daar geleentheid gebied vir Gemeentes om oor die Geestelike Deurbrake wat hul as gemeente ervaar het, te getuig. Hieronder volg ‘n aantal van daardie stories van Gemeentes oor hoe hul geestelike deurbrake gemaak en ervaar het..  Dit sal in drie volumes gepubliseer word. Hierdie is volume 1.

read more

Leef die Gestuurde Roeping/Living the Missional Calling

Die SAVGG konferensie Leef die Gestuurde Roeping/ Living the Missional Calling begin Maandag 9 November by Helderberg gemeente. Die inskrywing het alle verwagtings oortref en 150 konferensiegangers van oor die hele land word verwag. Die volgende nota is uitgestuur om...

read more

Vennootskap aanbieders opgelei in Oos-Kaap

Daar is die afgelope week 7 nuwe aanbieders vir die Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes opgelei in Port Elizabeth. Danie Mouton is die streeksleier van die Vennootskap in die Oos-Kaap.  Die groep is vlnr Barnard Steyn, Felix Meylnad, Willie de Koker, Danie Mouton,...

read more

SAVGG / SAPMC NUUSBRIEF 03

1. SAVGG-BESOEK RING VAN FAURESMITH: 12 MEI 2009

Carel van der Merwe SAVGG-verteenwoordiger vir die Vrystaat, berig:

“Ek het op 12 Mei die Ring van Fauresmith besoek. Die volgende gemeentes was daar teenwoordig: Fauresmith, Luckhoff, Philippolis, Trompsburg, Jagersfontein, Jacobsdal, Petrusburg, Koffiefontein. Dit was ’n baie sinvolle byeenkoms en al die gemeentes toon belangstelling. Hulle is nou terug na hulle kerkrade om, met die materiaal in hulle hande, se goedkeuring te kry.

Ek hoop dat ons teen die einde van die jaar of volgende jaar, ’n cluster aldaar aan die gang sal kry. Hopetown, wat ook belangstel is relatief naby hieraan en sou ook kon inskakel, indien hulle sou wou.

read more

SAVGG/SAPMC NUUSBRIEF 02

UITGAWE 2 – 2009-06-02

1. Boland Clusterbyeenkoms vir Predikante en Taakspanleiers.

Die nuwe Boland cluster beplan ʼn finale voor-afskop byeenkoms vir predikante en taakspanleiers (LW ander taakspanlede is ook welkom).

  • Wanneer? 20 Junie 2009
  • Waar? Worcester-Noord NG gemeente
  • Tyd? 09h00 – 12h00.

Daar het reeds 6 gemeentes besluit om deel te neem aan die cluster en ander oorweeg dit nog. Indien julle die byeenkoms gaan bywoon stuur asseblief die getalle aan Phanus Bester by phanusbester@gmail.com.  Meer inligting oor die program kan by GP Kellerman gekry word by gp@ngkwelgelegen.co.za

read more

SAVGG/SAPMC NUUSBRIEF 01

Uitgawe 1 – 2009-08-25

thumb_frederick1. GEBOORTE VAN ’N NUWE E-NUUSBRIEF

Vriende van die Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes,
Ek beplan om in die toekoms meer gereeld aan julle nuus van die Vennootskap aan te stuur. Indien jy dit nie wil ontvang nie laat weet asb. Dit sal ook van die Web afgelaai kan word.
Groete,
Frederick.

read more

Testing the Spirits

In this volume (edited by Church Innovations' president, Patrick Keifert) seven scholars provide a helpful map for charting a number of the shifts at the intersection of theological education and congregational development, offering readers keen insights into how to...

read more