Partnership for Missional Churches

Southern Africa


Communitas Newsflash

TIW rus gelowiges toe vir interkulturele getuienis en diens in gemeentes en die gemeenskap

TIW is 'n buro van die Hugenote Kollege met die doel om die Christelike gemeenskap tot diens te wees. Ons wil gemeentes  en organisasies help om hulle lede beter toe te rus vir hulle getuienis en diens in 'n interkulturele gemeenskap.

Dr. R. van Velden. Tel.  021-8730025(k); 0828574368;       E-pos:  rvvelden@hc.sun.ac.za

Lees meer...

Wandel in die Woord - elektroniese produk

Wandel in die Woord het een van die kragtigste geloofsonderskeidende instrumente geword wat wyd deur gemeentes gebruik word. Dr Pat Taylor-Ellison van Church Innovations St Paul Minnesota wat die metodiek aanvanklik ontwikkel het vir die Vennootskap van Gestuurde Gemeentes het nou oor die metodiek hiervan ‘n boek geskryf wat deur dr Gideon Kok van Mondeor vir SAVGG vertaal is in Afrikaans. Die boek kan in ‘n elektorniese formaat gekoop word @ R30,00. Stuur ‘n epos aan Sharon of kontak haar by 021-808 3381 om die betaling en versending van die boek te finaliseer.  Lees meer ...

PRE-TEEN LESSE VIR 9-12 jarige

6 pre-tiener lesse, een bou op die ander. As tyd min is, kan 6 lesse opgedeel word in 12.

Die reeks "raising up spiritual champions" uitgewerk as dissipelskap vir

9-12 jarige - beginsel van 'n sportspan wat afgerig word vir die kampioenskap. 'n Skattejag ingesluit

Kry by Jeugkantoor, NGK in SA,  021/957 7199 jeug@kaapkerk.co.za

(R50 posgeld uitgesluit)

Versamelde Werke van Dirkie Smit

Die derde in 'n reeks versamelde opstelle deur die bekende Suid-Afrikaanse sistematiese teoloog, Dirkie Smit, het onlangs verskyn.

  • Essays on Being Reformed, volg op die eerste twee volumes,
  • Essays in Public Theology en
  • Geloof en Openbare Lewe.
Lees meer...

DVD - Lewe die Gestuurde Roeping

DVD's kan bestel word van die Lewe die Gestuurde Roeping konferensie Hierdie is 'n uitstekende hulpmiddel vir gemeentes wat met leiers gesprekke wil voer oor wat dit beteken om Gestuur te wees in Suider Afrika. Die volle pakket van 3 DVD's kos R150,00 posgeld ingesluit. Bestellings kan geplaas word by Sharon snaude@sun.ac.za of 021-8083381

Die lesings op die DVD sluit oa die volgende in:

Lees meer...

Partnership News

Missional Churches in Southern Africa Research

PMC is in 2009 five years active in Southern Africa.  We are planning a reasearch project to discern on the inpact the Partnership has made in our region and would like to invite Congregations and researchers to concact us for more detail.  Please contact Frederick Marais at jfm@sun.ac.za  or Divine Robertson at 021-8083265

Clusters

Books

Series: The Gospel and Our Culture Series
Darrell L. Guder

238 pages; 2000

Western society is now a very different, very difficult mission field. In such a situation, the mission of evangelism cannot succeed with an attitude of 'business as usual.' This volume builds a theology of evangelism that has its focus on the church itself. Darrell Guder shows that the church's missionary calling requires that the theology and practice of evangelism be fundamentally rethought and redirected, focused on the continuing evangelization of the church so that it can carry out its witness faithfully in today's world.