{ARGIEF}

Om die werk van Communitas (Gemeente begeleiding) te verduidelik het ons vir die VGK Streeksinode Kaapland ‘n witbord-animasie gemaak om ons diens aan Gemeentes bekend te stel.  Die witbord-animasie is ook in isiXhosa opgelaai.