{ARGIEF}

Sharon NaudéSharon Naudé

Ontvangsdame

Ek is getroud met 2 kinders, en hou daarvan om met mense te werk. My doel in die lewe is om deur die genade van die Here ‘n lig te wees in die wêreld.

Ek is werksaam by Communitas vir 4 jaar, en is verantwoordelik vir ontvangs en die verkoop van boeke. Dit is vir my ‘n voorreg en plesier om deel te wees van die Communitasspan.
Indien ek vir u van enige hulp kan wees, voel vry om my te kontak.

Kontakbesonderhede
021 808 3381
snaude@sun.ac.za