{ARGIEF}

Die sleutel funksies van hierdie pos is onder andere:

  • Die ontwikkeling van opleidingsmateriaal vir die opleiding van leiers van Nuwe Geloofsgemeenskappe.
  • Opleiding van fasiliteerders vir die begeleiding van prosesse in die ontwikkeling van Nuwe Geloofsgemeenskappe.
  • Begeleiding en ondersteuning van leiers en gemeentes wat betrokke is by die ontwikkeling van Nuwe Geloofsgemeenskappe.

Dit is ‘n 50% termynpos vir 3 jaar (onderhandelbaar).

Gelegitimeerdes van die NG Kerk met bewese relevante ondervinding is welkom om aansoek te doen.

Aansoeke kan gepos word na: Posbus 3322, Matieland, 7602 / E-pos: jfm@sun.ac.za

Gebruik asseblief die verwysing: GKS AANSOEK

Sluitingsdatum: 15 Januarie 2012

Navrae: Frederick Marais (Communitas: Diensspan Bestuurder) @ (021) 808-3265 / jfm@sun.ac.za