{ARGIEF}

Sys

Spys is die naam van hierdie vars Afrikaanse DVD-reeks oor aktuele, geestelike onderwerpe vanuit ‘n Christelike perspektief.

Dit is beskikbaar by die Communitas Boekesentrum @R70.00 (posgeld uitgesluit)

Kontak Zillah by 021 808 3381 of projek@sun.ac.za  


Ek dink hierdie is ‘n baie oorspronklike produk van Rudi Swanepoel wat ek dink baie lekker in groepe gebruik kan word- ek hoop regtig dit is nie die laaste van Rudi en sy span se werk nie.  Ek het dit veral geniet omdat dit so eg Suid-Afrikaans is- local is inderdaad lekker

Frederick Marais