{ARGIEF}

missionary movement in christian historyThe Missionary Movement in Christian History
Studies in the Transmission of Faith
deur Andrew F. Walls

Orbis Books, 1996

$20.00

ISBN: 1-57075-059-9
ISBN13: 978-1-57075-059-5
 
 
Die skugter en beskeie Andrew Walls is waarskynlik die grootste lewende missioloog in die wêreld.  Christianity Today noem hom “die belangrikste teoloog in die wêreld wat jy waarskynlik nie van weet nie”!  Orbis het twee volumes uitgegee met lesings en artikels van Walls.  Wat die publikasies vir ons van belang maak is dat omtrent die helfte van die artikels oor diekerk in Afrika gaan!  Walls is diep oortuig dat die Here besig is om `n groot werk in Afrika te doen.  Hy was in Maart 2007 vir `n week op Stellenbosch.  Almal wat hom gehoor het, het geweet hulle luister na `n besondere kind van die Here vol visie en wysheid.

Coenie Burger