{ARGIEF}

portable seminaryby David Horton & Ryan Horton (Eds)
Bethany House Publishers. 2006
List Price:  $34.99
Our Price:  $24.95

Kort resensie deur Coenie Burger

Hierdie lywige bundel  wil ‘n hulpmiddel wees vir mense wat meer wil weet van teologie of oppad is na ‘n soort bediening – dat hulle die geleentheid het om voltyds teologiese opleiding te ondergaan.
Die bundel is saamgestel met ‘n indrukwekkende lys van medewerkers oa mense soos Alister McGrath, John Scott, Mark Noll, Tite Tienou, Donald Bloesch, Jimmy Dunn en Donald McKim – hoewel die meeste van hulle uit baie konserwatiewe kringe kom.
Die opstelle dek ‘n baie wye veld – eintlik die helde veld van teologiese opleiding. Van ‘n oorsig oor elkeen van die Bybelboeke, tot by dogmatiek, kerkgeskiedenis en praktiese bedieningskwessies. Dit is tegelyk ook die beperkinge van die boek. Om al die temas in die bestek van een band te behandel, moet aanbiedings noodwendig plek-plek baie oppervlakkig wees.
Ek kan dink dat die boek vir gewone lidmate, wat geïnteresseerd is in die teologie en in die bediening, baie werd kan wees.


Description
The Breadth of a Master’s Degree in Biblical Studies’Complete in One Volume Take your theological education to the next level without the time, expense, and formality of seminary. Discover all the major topics in a typical seminary master’s program authoritatively taught by respected professors, authors, and leaders. This introduction to a biblical studies degree is ideal for the layperson or anyone in vocational ministry who lacks the time or finances to attend classes, who lives where formal training is unavailable, or whose previous education is primarily secular. Study what you want, when you want. Also useful as a handy one-volume reference. In The Portable Seminary you’ll study * surveys of the Old and New Testaments * systematic theology * biblical languages * church history * missions * ethics * Christian education’and more The distinguished international faculty includes Robert G. Clouse Kenneth O. Gangel Norman L. Geisler Julie Gorman Alister E. McGrath A. Scott Moreau Mark A. Noll Bruce L. Shelley Robert H. Stein Tite Ti’nou John R.W. Stott Ravi Zacharias ‘and many more! Continue’or begin’your theological education today. (Bethany House)