Vrees na vertroue

Written by Joanie on . Posted in Boeke, Dienste-Communitas, Retraites

Tema:  Hierdie retraite wil gelowiges help om vry te kom van die houvas wat vrees op hulle lewens het en wil hulle help om met innerlike vrede te leef

 

Die uitdaging aan Christene is om met die Here se genade, dinge eerder uit geloof en liefde te doen, as om deur vrees gemotiveer en gedryf te word. 

 Tydsduur:  Naweek-retraite of ‘n vier-dag retraite.

Formaat:  Meditatiewe retraite.  Maak gebruik van stiltye, luistergroepe (kleingroep) en grootgroep.

Materiaal:  Beskikbaar by Communitas.

Aanbieder:  Leraar of reël by Communitas.

Kontakbesonderhede: Joanie Batt; 021-808 3382; jcab@sun.ac.za

Trackback from your site.

Leave a comment