{ARGIEF}

Nog ‘n storie van hoop kom van Vryheid.

Een van die gemeentes het tans nie ‘n predikant nie. Van die gemeentelede het besluit dat hulle sal moet uitreik.

Hulle gebruik die momentum van die wêreldbeker en TUG se hulpbronne om in die groter gemeenskap te werk. Sokker word gespeel en die living ball word gebruik om die evangelieboodskap te verduidelik. Saam hiermee, is daar ook ‘n week van gebed.

God gebruik enige persoon wat bereid is om uit te gaan, te bid en te getuig. Ons sien leiers, kleur, taal en denominasie. Hy sien ons harte.