{ARGIEF}

Op ‘n plattelandse Oos- Kaapse dorpie het iemand wat met die jeug werk, die TUG resource kit gekyk.

Groot was my verbasing om te hoor wat sy alles vermag het met die inligting daarop en die momentum van die wêreldbeker:

  • Die video clips op die TUG DVD is, is gedurende Pinkster in die kerk gewys.
  • Hulle het OM se boekie gebruik om vir die lande te bid.
  • Sy was by 7 skole in die omgewing met ‘n living ball en die evangelieboodskap wat dit uitdra.
  • Sy het ook die landsvlag se kleure gebruik om die boodskap vas te lê.
  • Die kinders is ingelig rondom human trafficking.
  • Gedurende die vakansie, gaan sy die laaste 3 weke werk by 5 skole, een elke dag, om die kinders te vertel van Jesus en die lewegewende boodskap.

Hier het God een mens se hart aangeraak en sy het die middels tot haar beskikking gebruik. Wie sal ooit weet hoeveel kinders daar vir die koninkryk gewen word?