{ARGIEF}

In die briewekolom van die Burger van 15 Junie skryf Sytze van der ZeeAmstelveen  van Nederland oor die grijselijk lawaai wat die Vuvzelas maak en vra dat FIFA die VUVZRELAS moet verbied. Sy skryf:


Wat voor een sokkerliefhebber eens in de vier jaar een van de grootste sportgebeurtenissen is, het Wereldbeker-toernooi, verdrinkt in een kakofonie van afgrijselijk Zuid-Afrikaans lawaai.

Daarom FIFA: geef ons het sokker terug en verbied de vuvuzela.

Terselfdertyd klink dit my was daar duisende Nederlanders wat self hartlik op hulle vuvzelas geblaas het tydens hulle wedstryd teen Denemarkte by Soccer City in Johannesburg. Ek vernem ook verder dat daar al meer as 40 000 vuvzelas ( of voetbaltoeters soos ons vriende uit die Lae Lande dit noem) in Nederland verkoop verkoop het die afgelope week!

Hoe gemaak met die irritasie en die vreugde wat Afrika vir ons gegee het om uitting te gee aan ons vreugde. Is dit lof of is dit lawaai? Is dit nie tyd dat ons bleeksiele ons ingetoe lof ‘n bietjie laat los nie?