{ARGIEF}

Die nuutste NOUS DVD’s is beskikbaar.

  • HEKEL nooi jou uit om ’n nuwe begin te maak, te besef aan die einde van elke pad begin ’n nuwe reis.
  • SPRING daag jou uit om vrae te vra, eerlik te wees, jou opinie te lug, onseker te wees, te twyfel, te spring, alleen, maar veral ook saam met ander.

Kontak die Jeugkantoor (0219577199) om te bestel – R25 (posgeld uitgesluit) vir ’n DVD met 2 clips op.