{ARGIEF}

NUUTSTE  NOUS  DVD – [uit] sien  Nous logo

Papiervliegtuig (Psalm 8) sê dit is in die teenwoordigheid van die Grootheid van God dat ons vlerke kry, dat ons nuut sal leer speel, omdat die Een voor wie ons speel, ons laat vlieg!

Wyn (Joh 2:1-11) – met die water wat in wyn verander het, het ‘n nuwe era vir mense en hul lewe saam met God aangebreek. God maak ons vry van verleentheid en neem ons in die rigting van vreugde.      Koste: R30 plus posgeld en verpakking.  (Hoër dupliseringskoste noodsaak R5 styging in prys)

Bestel by die Jeugkantoor, 021/957 7199 of e-pos jeug@kaapkerk.co.za