{ARGIEF}

Changing Church for a Changing World

2013-ADVERT-CRAY-CAPE-TOWN-VISIT-300Hiermee nooi ons jou namens EkklesiaCommunitas en Growing the Church (Anglikaanse kerk) hartlik uit na ‘n besondere eendag seminaar wat op 23 Julie in Kensington, Kaapstad plaasvind.
Biskop Graham Cray is die missionêre leier van die aardsbiskop van Canterbury en die hoof van die Fresh Expressions of Church beweging in die Verenigde Koninkryk.
TemaChanging church for a changing world. Fresh expressions for the 21st century of church. 

  • Dit sal vir julle die moeite werd wees om ook Jeugwerkers en kinderwerkers na hierdie kursus te stuur.
  • Dominees kan 6 VBO-punte hiervoor verdien.
  • Vir meer inligting sien hierdie inligtingstuk: BISHOP CRAY CAPE TOWN VISIT.
  • Vir registrasie gebruik hierdie registrasievorm: REGISTRATION – CRAY VISIT.

Hartlike groete
Philip Botha en Trevor Pearce (Namens Fresh Expression SA Taakspan)