Laai hier die KMDR brief aan gemeentes af met meer inligting
VROEË KINDONTWIKKELING (ECD) BEWEGING VIR DIE NG KERK – WERKSWINKEL
by admin | Mar 14, 2015 | Jeug en familie, Kinderbediening, Nuus | 1 comment
1 Comment
Submit a Comment Cancel reply
You must be logged in to post a comment.
Ek is passievol oor Vroeë Kindontwikkeling. Ons werk die afgelope 6 jaar intensief daarmee, waarvan die laaste 4 jaar saam met die Dept van Sosiale Ontwikkeling. Ons het leermateriaal in Afrikaans ontwikkel vir Baba’s, Kleuters en is tans besig met Peuters (ons proefboek is by die drukkers.)
Ek sal graag met u wil kontak maak. Ons webblad is:
http://www.leerenleef.co.za Groete Mariet