{ARGIEF}

Voorkoming is beter as genesing.  Dit is veral waar vir die voorkoming van verslawing, van watter aard dit ook al mag wees.  Hier is ‘n inset van die CAD wat jy kan gebruik in jou gemeente, bv. by ‘n belydenisklas.

Laai hier die volledige pdf af.

{gallery}dwelms{/gallery}