Ervaringsleer
- Ervaringsleer opleidingskursusse vir instrukteurs (5dae gefokus op die tegniese aspekte)
- Ervaringsleer opleidingskursusse vir fasiliteerders (2 dae gefokus op “reviewing” tegnieke).
- Kategete opleiding in die vorm van 2 uur lange werkswinkels
Ons gaan in die vervolg die ervaringsleer metodiek op aanvraag van gemeentes doen, d.w.s. as jou gemeente so ’n behoefte het, skakel gerus die Jeugkantoor.
Die SJK is by ARA geakkrediteer om mense op te lei in die beginsels van Avontuur-ervaringsleer. Basiese beginsels word in 2dae sessies aangebied. Twee week-lange opleidings wat die volledige kursus asook ’n gevorderde kursus aanbied, is ook beskikbaar. Kontak die Jeugkantoor.











