Dienste
-
Brugbediening
( 1 Artikel )
-
Fasilitering
( 0 Artikels )
-
iZiko gesprekke
( 2 Artikels )
Woon verfrissende diverse energie-gewende gesprekke hier by. Daar word altyd lekker geëet terwyl gesprek gevoer word met 'n kundige. Jy hoef nie 'n pen of papier saam te bring nie. Jy kan sonder voorbereiding kom en net die gesprekke geniet saam met ons.
-
Kursusse
( 3 Artikels )
-
Leierskap
( 0 Artikels )
-
Navorsingsgroepe
( 2 Artikels )
-
Retraites
( 0 Artikels )
-
VBO
( 1 Artikel )
-
Verantwoordelike Vernuwing
( 0 Artikels )
-
Webtuistes
( 1 Artikel )
Communitas het 'n deel van hulle webruimte by Hetzner beskikbaar gestel vir gemeentes om hulle eie webtuistes te huisves. Deur middel van die VBO kursus, Ontwikkel 'n Interaktiewe Webtuiste, word gemeenteleiers begelei in die ontwerp, ontwikkeling en instandhouding daarvan. Die eerste kursus is in die Oos-Kaap gehou en 6 gemeentes het van die geleentheid gebruik gemaak. Hier is die eerste vrugte van hulle werk.