Vennootskap van Gestuurde Gemeentes

Suidelike Afrika


Nuusflitse

16-17 Augustus kom die eerste Missionale Colloqium bymekaar op Stellenbosch.

Die doel van die colloqium is om navorsing oor Missionale Teologie te simluleer en te koordineer.

Belangstellende kan Frederick Marais by 021 8083265 of jfm@sun.ac.za kontak vir meer inligting

18 – 19 Augustus teen die Swartberge

Dit is nie ’n kursus nie.  Dis nie ’n konferensie nie. Dis ook nie lesings nie. Dis ..... ’n Indaba! Presies dit: Om as lidmate, dominees en gemeentes mekaar te help met dit waarmee die Hoof van die Kerk elkeen geseën het. Ons glo dat ons baie vir mekaar kan beteken en dat almal gawes op verskillende terreine ontvang het om mekaar en die Koninkryk tot diens te kan wees.

Navrae en inskrywings: Gerrit van Schalwyk, Posbus 82, Oudtshoorn, 6620. Tel: 044-2791679 of 0828782954.  E-pos: gvs74@xsinet.co.za

Lees meer...

GEMEENTES MET HOOP

Die derde Cedarberg Konferensie word deur VG en NG gemeentes van Citrusdal in samewerking met Communitas aangebied op 26 & 27 Augustus 2010 .  Die konferensie fokus veral op die bediening in die platteland.  Ons fokus ook op ALLE gemeenteleiers en gemeentelede – BESLIS NIE NET PREDIKANTE NIE!!  Vir navrae of voorlopige besprekings kontak asseblief vir:
Danielle van Zyl – 0229212300 of 0832617650 of keteng@kingsley.co.za Johan Witbooi – 0229212602 of 083 629 5067 of njwitbooi@xsinet.co.za Nella-Marie Venter – 0229212085.

Lees meer...

Wolfgang Huber praat by Dawid de Villiers gedenklesing

Die wêreldwyd bekende kerkleier en teoloog Prof Wolfgang Huber is vanjaar die spreker by die derde twee-jaarlikse D.W. (Dawid) de Villiers Gedenklesing.

Vrydag 6 Augustus by die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch: 09:30-12:00

Die temas  is "Religion and Violence in a Globalised World" (09:30 tot 10:30) en "Overcoming Violence: A basic Task of Christian Churches" (11:00 tot 12:00).  Navraag: Marieke Brand, tel (021) 808 2142, epos mariekeb@sun.ac.za.

Lees meer...

UITNODIGING NA DIE LAASTE GRATIS "HARTKLOP"- NAWEEK IN AUGUSTUS IN DIE KAAP!

Vredelust Gemeente in Bellville, Kaapstad het 'n baie sterk hart om lewens en gemeenskappe te help verander. Ons het veral 'n sterk roeping ten opsigte van Khayelitsha ('n township in Kaapstad met meer as 1 miljoen mense) en Suidelike Afrika.

Lees meer...

TIW rus gelowiges toe vir interkulturele getuienis en diens in gemeentes en die gemeenskap

TIW is 'n buro van die Hugenote Kollege met die doel om die Christelike gemeenskap tot diens te wees. Ons wil gemeentes  en organisasies help om hulle lede beter toe te rus vir hulle getuienis en diens in 'n interkulturele gemeenskap.

Dr. R. van Velden. Tel.  021-8730025(k); 0828574368;       E-pos:  rvvelden@hc.sun.ac.za

Lees meer...

Verhale van hoop

Jurgens Hendriks en Frederick Marais het op RSG se program Kruis en Dwars 'n gesprek gehad oor resente verhale van hoop uit gemeentes in Suider Afrika. Luister of laai dit hier af.

GEMEENTEBLADKURSUS

Die ATKV-Skryfskool bied 14 Augustus 'n dagkursus in die skryf van 'n gemeenteblad aan.  Meer inligting

South Africa: The Good News

Every week, we produce a weekly newsletter that highlights a topical, relevant and interesting issue that affects South Africans and includes a summary of the week's good news.
Lees meer...

GROEI IN JULLE JEUG- EN FAMILIEBEDIENING

Vanjaar bied JONK, MODKATS en Hoëveld Sinode Streeksinode saam die Winterskole van 2010 aan. Die tema gaan oor: GROEI IN JULLE JEUG- EN FAMILIEBEDIENING / GROWTH IN YOUR YOUTH- AND FAMILY MINISTRY Hoofsprekers: Mark DeVries, Andy Root.

Ons het ‘n Facebook Fan Page geskep, wat ook sigbaar is vir mense wat nie op Facebook is nie, waarop al die inligting van die Winterskole is.

We are excited to be able to let you know that Dallas Willard will be in Cape Town from 8-13 August 2010.

This is really an opportunity not to be missed!!

Please Download full programme and registration form.

Versamelde Werke van Dirkie Smit

Die derde in 'n reeks versamelde opstelle deur die bekende Suid-Afrikaanse sistematiese teoloog, Dirkie Smit, het onlangs verskyn.

  • Essays on Being Reformed, volg op die eerste twee volumes,
  • Essays in Public Theology en
  • Geloof en Openbare Lewe.
Lees meer...

Wandel in die Woord - elektroniese produk

Wandel in die Woord het een van die kragtigste geloofsonderskeidende instrumente geword wat wyd deur gemeentes gebruik word. Dr Pat Taylor-Ellison van Church Innovations St Paul Minnesota wat die metodiek aanvanklik ontwikkel het vir die Vennootskap van Gestuurde Gemeentes het nou oor die metodiek hiervan ‘n boek geskryf wat deur dr Gideon Kok van Mondeor vir SAVGG vertaal is in Afrikaans. Die boek kan in ‘n elektorniese formaat gekoop word @ R30,00. Stuur ‘n epos aan Sharon of kontak haar by 021-808 3381 om die betaling en versending van die boek te finaliseer.  Lees meer ...

Kinderbediening Sinode (KIX)

15 September van 09:00-15:30 Reik uit oor grense met poppespel, musiek, evangelisasie, sport en kreatiwiteit - 5 aanbieders. Kom raak deel van 'n wonderlike dag van inspirasie, blootstelling en ervarings! FlamLive tree op. Inskrywings asseblief teen 15 Augustus 2010 - inligting by jeug@kaapkerk.co.za of Louisa by 021 957 7199.

DVD - Lewe die Gestuurde Roeping

DVD's kan bestel word van die Lewe die Gestuurde Roeping konferensie Hierdie is 'n uitstekende hulpmiddel vir gemeentes wat met leiers gesprekke wil voer oor wat dit beteken om Gestuur te wees in Suider Afrika. Die volle pakket van 3 DVD's kos R150,00 posgeld ingesluit. Bestellings kan geplaas word by Sharon snaude@sun.ac.za of 021-8083381

Die lesings op die DVD sluit oa die volgende in:

Lees meer...

PRE-TEEN LESSE VIR 9-12 jarige

6 pre-tiener lesse, een bou op die ander. As tyd min is, kan 6 lesse opgedeel word in 12.

Die reeks "raising up spiritual champions" uitgewerk as dissipelskap vir

9-12 jarige - beginsel van 'n sportspan wat afgerig word vir die kampioenskap. 'n Skattejag ingesluit

Kry by Jeugkantoor, NGK in SA,  021/957 7199 jeug@kaapkerk.co.za

(R50 posgeld uitgesluit)

Vennootskap Nuus

Beliggaming van die Gestuurde visie in Suider Afrika

Embodiment of the Missional Vision in Southern Africa
Beliggaming van die Gestuurde visie in Suider Afrika

 

9-13 November 2009
Communitas
Stellenbosch

Sien volledige PROGRAM en INSKRYWINGSVORM aangeheg

Konferensie aankondiging:

Lees meer...

SAVGG

AddThis Social Bookmark Button

Daar word vanjaar in verskeie streke nuwe clusters vir die Vennootskap beplan. Gemeentes wat belangstel kan die onderstaande persone kontak. Kontak gerus die Cluster leiers vir meer besonderhede of vir Frederick Marais by jfm@sun.ac.za of by 021-8083265

  1. Boland cluster: Bekendstellingsgeleentheid by Worcester-Noord NG gemeente 17 Kontak vir Johan Niewenhuizen by 0823771110 of go-mad@ananzi.co.za
  2. Vrystaat 2de cluster: Kontak vir  Carel van der Merwe by 0828217600 of clvdm1@gmail.com
  3. Johannesburg 3de cluster: Kontak vir Gideon Kok  082 894 7278  kokgj@vodamail.co.za, Willem Strauss by struis@acenet.co.za of Corneil du Plessis by corneil@telkomsa.net oor die detail van ‘n bekendstellingsgeleentheid in April. U kan ook hier meer daaroor lees.
  4. Die Moot Pretoria: Kontak vir Jan Botha by jan@pastoralepraktyk.co.za
  5. Pretoria-Oos cluster: Gustav Claasen gustavcl@mweb.co.za van Monumentpark.  Hierdie cluster beoog om in Junie 2009 af te skop.
  6. Ellisras/Potgietersrus cluster: Kontak vir Hannes Peens hpeens@lantic.net die cluster leier  Aanbieder is Chris Harris van Potgietersrus.
  7. Oos-London cluster: Danie Mouton is besig om met gemeentes in die omweging van Oos London gesprek te voer oor ‘n moontlike cluster daar. Kontak hom by 0829234178 of dwmouton@telkomsa.net.
  8. Kwazulu-Natal:Danie Mouton sal tydens Pinkster 'n bekendstellingsgeleentheid in die streek hou.  Kontak hom by 0829234178 of by dwmouton@telkomsa.net.
Add a comment
AddThis Social Bookmark Button
Introduction

This Report is written following the 3rd MIWC planning meetings held in Lusaka, Zambia over six days at the Justo Mwale Theological College in the Chamba Valley, Lusaka.   These were God-given days for all of us in the Project. It was a turning point that refocused our vision and expanded the commitment of the people who came from twelve nations representing NA, the UK, Africa, Korea, Australia and New Zealand.

We met on the campus of the Justo Mwali Seminary situated along a dusty, dirt road beside a growing community of homes most of us would consider substandard.  We lived in small dormitories, each with desk and requisite candle for when the power went off.  The dorms formed two sides of a courtyard in which we ate in the winter sun.  On the third side stood the kitchen and showers, and on the other the Booth Center where we met.  

Our time was spent divided between meetings and off site visits.  We gathered from Australia, Kenya, Korea, Malawi, New Zealand, Nigeria, North America, South Africa, United Kingdom, Zimbabwe, and Zambia.  The consultation was something none of us anticipated.  God showed us things we would never have understood staying in our contexts and cultures.  In creating opportunities to cross boundaries, allowing those of us from the West to be the minority needing to listen attentively, we heard God in unexpected ways about the challenge of mission in the globalizing, multi-narrative worlds of late modernity.   To make sense of why we came to Africa we must go back to the beginning of the project.

 
Add a comment
AddThis Social Bookmark Button
Co-Chairs Report #1 October 3, 2008
Japhet Ndhlovu, Neil Crosbie, Alan Roxburgh

Dear Friends:

Warm greetings to each of you in the diverse contexts of ministry around the world where we live and minister in the name of Christ.

It is hard to believe our meetings took place more than a month ago.  After the Lusaka meetings each of us returned to busy lives.  We determined that Neil, Japhet and Alan would co-chair the next stages of our work and shape the agenda around the steps forward we had agreed on together.  Both Neil and Japhet had to travel extensively outside their own countries in August so it was only at the beginning of last week that the three of us were able to arrange a Skype call with one another.  We appreciate your patience.

One of our first tasks was to personally review the Lusaka meetings.  Our common experience was that Lusaka had gone very well.  We achieved the community and communication we were seeking across a diverse, multi-national and multi-cultural set of relationships.  The three of us felt we were able to integrate “Western” and African voices thanks to the wonderful preparation and guidance of key people like Frederick and Jurgens.  We believe that Lusaka was a special event of potential Kingdom significance.  We recognize the responsibility and gift we have been given to guide this process forward and recognize the level of challenge this project will require of us all in terms of communication and the actual implementation of the decisions we made.  Thank you, each one, for contributing to making Lusaka something we might have dreamed of happening but probably didn’t imagine possible. The Lord was with us.

Add a comment
AddThis Social Bookmark Button

Gestuurde gemeentes is...

Gemeentes  wat hulle bediening wil  fokus op dit wat God besig is om in die wêreld te doen

Bootjie1

Daarom is hulle bewus...
  • van hulle konteks.  Hulle weet dat Christendom- die tyd van 'n kerk met mag-aan die verdwyn is.  Hulle nie verwag dat almal rondom hulle Christene is nie.  Hulle kan die vraag Waar is ons? beantwoord.
  • dat die Bybel en gebed hulle as individue en gemeente vorm soos wat hulle deelneem aan God se sending. Hulle laat God se Gees deur hulle werk en hulle bemagtig om risiko’s te neem ter wille van die Evangelie. Hulle is besig om die vraag Wie s’n is ons? te beantwoord.
  • van hoe God rondom hulle en in die wyer wêreld besig is. Hulle leer meer van God se sending van die verlossing, herstel en versoening van die wêreld deur Jesus Christus. Hulle kan antwoorde gee op die vraag, Wat is God besig om te doen?
  • dat God deur sy Woord en Gees met die gemeente praat. Daarom weet hulle hoe om te onderskei en te luister na God se spesifieke roeping vir hulle. Hulle ken hulle gestuurde roeping en is bereid om daarop met dade te reageer. Hulle is besig om oor grense heen uit te reik ter wille van die Evangelie. Hulle kan die vraag, Hoe is God besig om ons te stuur beantwoord?
  • van hulle roeping om  ‘n teken en ‘n voorsmaak van die toekoms wat God vir die hele wêreld is wees. Hulle lewer getuienis van Jesus Christus in hulle uitreiksoos wat hulle ander uitnooi om burgers van God se koninkryk te word. Wanneer hulle saam as gemeente  is, is hulle ook ‘n getuienis van die Evangelie. Hulle is besig om die vraag, Hoe is ons as kerk nou besig om te lewe volgens die patron van God se toekoms? te beantwoord.
Add a comment
AddThis Social Bookmark Button
Third Annual Consultation in Lusaka, Zambia of the Mission in Western Culture project
(2-9th August 2008)

I always seem to require a week at least to both intellectually and emotionally process my trips to Africa and this time I asked myself why? I have come to the conclusion that travelling to sub Saharan Africa and really experiencing the enormous economic and social transitions that are presently going on as well as enjoying the natural hospitality of the African people is probably a picture of what it was like to move into London or Manchester during the industrial revolution of the 19th century. All around you watch and experience the disorientating effects of modernization while still enjoying, for the time being at least, traditional African values and ways of life.

Lusaka seemed to me to be much like Nairobi or Johannesburg. On every street corner there is much evidence of those who have found their way into the new world of economic success and social mobility juxtaposed with mind shattering and gruelling poverty and injustice. Dusty streets choked with exhaust fumes; women and children breaking rocks by the roadside; expensive new hotels and government buildings often sponsored and built by the new colonialists, the Chinese; sprawling shanty towns and piles of degradable rubbish. Taxi’s crammed full of people on their way to low paid jobs. Young boys forlornly endeavouring to sell plants or meaningless modern bric a brac by the roadside and everywhere, just under the surface of the vibrant hustle and bustle of city life, the daily pressure and ocean of sorrow and heartache associated with a worldwide pandemic, HIV/AIDS.

Modern Africa is a snapshot of what happens when the global viral economies and epidemics of late modernity invade, consume and explode from inside the settled, and to a certain extent more sheltered, way of life previously sustained through the agrarian economies and social hierarchies of traditional tribal society. The effects are devastating, more losers than winners, more problems than solutions, more challenges than available resources. What is being birthed, however, is the possibility of enormous new wealth creation and a ticket into to the 21st century. Progress? Well, maybe, but one thing is for sure we cannot stop this global march toward – toward what? To a certain extent that was what our consultation was all about.

Add a comment

Boeke

Wandel in die Woord - elektroniese produk

Wandel in die Woord het een van die kragtigste geloofsonderskeidende instrumente geword wat wyd deur gemeentes gebruik word. Dr Pat Taylor-Ellison van Church Innovations St Paul Minnesota wat die metodiek aanvanklik ontwikkel het vir die Vennootskap van Gestuurde Gemeentes het nou oor die metodiek hiervan ‘n boek geskryf wat deur dr Gideon Kok van Mondeor vir SAVGG vertaal is in Afrikaans. Die boek kan in ‘n elektorniese formaat gekoop word @ R30,00. Stuur ‘n epos aan Sharon of kontak haar by 021-808 3381 om die betaling en versending van die boek te finaliseer.
Lees meer...