PRE-TEEN LESSE VIR 9-12 jarige
6 pre-tiener lesse, een bou op die ander. As tyd min is, kan 6 lesse opgedeel word in 12.
Die reeks "raising up spiritual champions" uitgewerk as dissipelskap vir
9-12 jarige - beginsel van 'n sportspan wat afgerig word vir die kampioenskap. 'n Skattejag ingesluit
Kry by Jeugkantoor, NGK in SA, 021/957 7199 jeug@kaapkerk.co.za
(R50 posgeld uitgesluit)