Predikant Uitgebrand

Written by webmaster on . Posted in

Free

Uitbranding is ‘n kenmerk van ons tyd vir mense in stresvolle beroepe, ook predikante. Uitbranding is die volslae uitputting van al jou fisiese, emosionele en geestelike bronne tot dié mate dat jy nie meer funksioneel kan wees in jou lewensverbande en verantwoordelikhede nie. Hierdie boek beskryf hierdie wêreldwye fenomeen, brei uit oor die gevolge en die rol van stres. Aan die hand van Holmes se veranderingskaal en Maslow se behoefte-piramiede kan predikante hiermee hul uitbrandingsvlakke bepaal en die pad na herstel en ‘n wyse lewe aanpak.