{ARGIEF}

Frederick Marais doen hier ‘n PowerPoint aanbieding oor Norman Parker se Roller Coaster of Change as lens op mense se hantering van verandering.  Die Slides word net hier geplaas as illustrasie.  Die PowerPoint is eintlik beter om af te laai, omdat dit die onderskeie elemente een vir een wys.

Laai hier die PowerPoint self af (226 KB)

{gallery}Rollercoaster{/gallery}