Gaan loer gerus by die volgende webwerwe in … ABID |
|
Communitas Communitas lewer al vir meer as ‘n dekade fasiliteringsdienste aan gemeentes. |
|
Bybel-Media Hierdie tuisblad bied toegang tot al die produkte en dienste van die volgende instansies wat deel is van Bybel-Media. |
|
Bybelgenootskap van Suid-Afrika Die taak van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika is om bekostigbare Bybels vir almal beskikbaar te stel. |
|
Christene.co.za Ons bied top Suid-Afrikaanse Christelike inhoud. ‘n Omvattende diens waar alle Christene ongeag hul denominasie , welkom sal voel. |
|
Christian AIDS Bureau for Southern Africa CABSA is ‘n diensorganisasie wat vir mense wat met MIV leef in die bres tree. Ons ontsluit die potensiaal van gemeentes om versorgende Christen gemeenskappe te wees wat versoening en hoop bedien in die konteks van die MIV pandemie. / CABSA is a ministry that advocates for people living with HIV. We unlock the potential of congregations to be caring Christian communities ministering reconciliation and hope in the context of the HIV pandemic. |
|
CLF CLF verskaf al meer as 50 jaar lewensveranderende gratis lektuur aan mense wat smag na die Woord van God. |
|
Deo Gloria Books for Africa Deo Gloria Books for Africa is �n Internetgebaseerde Boekwinkel, wat boeke verkoop deur ons webwerf, spesifiek teologiese literatuur: nuut, tweedehands, asook antikwaries. |
|
Die Bybel in Afrikaans Welkom by die amptelike tuiste van die 1933/53- en die 1983-vertaling op die Internet. |
|
Die Sentrum vir Christelike Spiritualiteit Dit is verteenwoordigend van ‘n groot aantal tradisies binne die Christendom en fokus veral op geloofsverdieping deur middel van meditasie en kontemplatiewe gebed. |
|
Extreme Life Die Extreme Life Opvoedkundige Trust is opgerig om by te dra tot die gesonde ontwikkeling van kinders en jongmense in Suid-Afrika. |
|
Fakulteit Teologie: Stellenbosch Fakulteit Teologie, Universiteit van Stellenbosch. |
|
Fakulteit Teologie: Pretoria Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria. Ons doel is om deur middel van kort wetenskaplike artikels die groot en wye w�reld van die teologie nader aan die predikante te bring. |
|
Fakulteit Teologie: Bloemfontein Fakulteit Teologie, Universiteit van die Vrystaat. |
|
Gemeentedienste Netwerk Gemeentedienste Netwerk (GDN) is ‘n omvattende een-stop-toegangspunt tot bedieningshulp vir gemeentes, wat teologies verantwoord, navorsingsgebaseerd en prakties is. |
|
Gospel for Asia Gospel for Asia is ‘n inheemse sending-organiasie wat al vir langer as 27 jaar sendelinge oplei en kerke in Asi� plant met kantore ook in Suid-Afrika. |
|
Hugenote Bybelinstituut Ons doel is om elke student toe te rus met ‘n verrykte kennis van die Woord van God, ‘n verskerpte gesindheid van toewyding aan die diens van die Here en ‘n praktiese vaardigheid om vir die Here te werk. |
|
Hugenote Kollege Die Hugenote Kollege stam uit drie opvoedkundige instellings wat vroe�r in Wellington bestaan het, nl. die Hugenote-seminarie, die Hugenote-universiteitskollege en Friedenheim. |
|
Institute for healing of memories The Institute for the Healing of Memories seeks to contribute to the healing journey of individuals, communities and nations. |
|
Jan Kriel Instituut Jan Kriel Instituut – Waar u kan help om ‘n kind met epilepsie of spesiale onderwysbehoeftes ‘n kans te gee. |
|
Kerkbode Vandag se kerkkoerant vir vandag se kerkmense. |
|
LIG LIG :: Naaswenner in CBSA-wedstryd vir Christelike tydskrifte. |
|
NGTT Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif |
|
Radiokansel ‘n Dinamiese en kragtige Christelike radiostasie wat waarde aan die bre�r Christelike gemeenskap in Suid-Afrika toevoeg. |
|
Sentrum vir Kontekstuele Bediening Ons missie is om Christen leiers wat voltyds of deeltyds in die bediening is, toe te rus en op te lei. |
|
Suid-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging Die Suid-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging (SAKOV) beywer hom vir die bevordering van die Protestantse kerkmusiek in die Afrikaanse kerke en funksioneer as ‘n professionele liggaam in belang van die kerkorrelis. |
|
Woordwyser Woordwyser – ‘n dag-vir-dag Bybelleesprogram vir 2007. |
|
Durbanville Kinderhuis Durbanville Kinderhuis lewer met die hulp van God se liefde professionele en ondersteuningsdienste aan sorgbehoewende kinders en hul ouers om hulle weer in gesonde gesinsverband te herenig. |
|
Lux Verbi-BM Die uitgewer wat omgee wat Christene lees. |
|
Seisoen van Luister In die Seisoen van Luister fokus ons opnuut op die luister na die sprekende God. Ons slagspreuk is: God praat, leef luisteryk! |
|
SEBIVA |