{ARGIEF}

`n Eenmalige bydrae kan (a) gedeponeer word in die onderstaande bankrekening:

Naam van rekening: NGK IN SA
Bank: ABSA
Rekeningnommer: 360 000 451
Takkode: 630110

Verwysing op depositostrokie: GKS 004

Faks asb. bewys van betaling aan Jackie Swart by 086 524 7117 of stuur ‘n epos aan go@kaapkerk.co.za

Of

(b) tjeks gepos word aan (Tjeks moet asb. uitgemaak word NGK in SA):

GKS-kantoor
Privaatsak x8
Bellville
7535

Of

(c) Bewys van `n maandelikse debietorder kan gestuur word aan Marinda Schreuder by faks nommer 086 524 7117 / stuur ‘n epos aango@kaapkerk.co.za

Weereens dankie vir u bydrae! 
Wees verseker dat u bydrae ‘n verskil sal maak in die harte en lewens van mense in ons wit, bruin en swart gemeenskappe.