Hoe praat ek met my kind oor die nagmaal?
Verskeie kere vra jeugleiers raad en leiding oor hoe om ouers te help om met hulle kinders oor die nagmaal te praat. Onder die afdeling Familiebedeining by die Jeug & Familie taakspan het ek gewerk aan n uitdeelstuk wat leiers vir ouers kon uitdeel.
Hier is die uitdeelstuk: Uitdeelstuk oor die nagmaal
Hi waar kry ek die uitdeelstuk?
Ek sal vir Gielie vra. Hier is solank ‘n stuk wat Rethie van Niekerk van NGK Somerstrand uitgewerk het: http://www.ngkerksomerstrand.co.za/dokumente/Ouers_berei_kinders_voor_vir_Nagmaal_algemeen_ngksomer.pdf
Hier is die uitdeelstuk waarvan Gielie praat: http://communitas.co.za/wp-content/uploads/2012/03/Uitdeelstuk-oor-die-nagmaal.docx