{ARGIEF}

Daar word elke kwartaal 6 – 8 lesse (ons noem dit eerder ontmoetings) op die webblad gelaai. Ses of sewe ontmoetings gaan oor die Bybel. Ons is hierdie jaar opgewonde om chronologies deur die Nuwe Testament te reis! Daar is elke kwartaal ook ‘n spesiale les oor of idees vir die kerkjaar (byvoorbeeld Paasfees, Kersfees, ens.). Daar is selfs iets vir spesiale geleenthede soos Moederdag en Lentedag.
[listyofiles folder=”Dokumente/KIX_pdfs/2017-groot-storie”]