Nee, ons sal jou nie die voorreg om die beste tekste vir die jaar, dié van Advent en Kersfees, te preek nie!
Die lys wat ek gekry het, is egter net vir 2015 (dit is vir mense wat hulle almanakke regkry).
Hier is die Advent tekste. Ek wag nog vir die Kersfees en net daarna s’n.
30 November 2014 – Eerste Sondag van Advent – Sondag van hoop – Markus 13:24-37
7 Desember 2014 – Tweede Sondag van Advent – Sondag van vrede – Markus 1-1-8
14 Desember 2014 – Derde Sondag van Advent – Sondag van vreugde – Johannes 1:6-8, 19-28
21 Desember 2014 – Vierde Sondag van Advent – Sondag van liefde – Lukas 1:26-38
Hier is die drie uitstaande fokus tekste vir Kersfees en die twee Sondae daarna:
25 Desember 2014 – Kersfees – Hebreërs 1:1-4, (5-12)
28 Desember 2014 – Sondag na Kersfees – Galasiërs 4:4-7
4 Januarie 2015 – Epifaniefees – Efesiërs 1: 3-14
Baie dankie – ek kon nie wag!! Ek mis egter die tekste vir Advent en Kersfees 2014 – is dit nog oppad? Of stuur julle ons op ‘n vroee vakansie?