{ARGIEF}


Die Communitas Leesrooster vir lidmate word vanjaar uitgegee onder die naam Woord en lewe
Die weeklikse bydraes is ietwat verkort deur die groepstudie uit die boek te haal.  Dit verskyn nou in elektroniese formaat op Communitas se webblad onder die naam Saam verder gedink.
Jy kan die 52 weke se stof vir kleingroepe hier aflaai. Die preekriglyne word vanjaar uitgegee onder die naam Woord en fees.

  • [listyofiles folder=”Dokumente/saam2013″]