{ARGIEF}

Woord en lewe – Leesrooster Advent 2013 – Koninkrykstyd 2014

Prys: R70.00 (14% BTW ingesluit)Leesrooster Advent 2013 – Koninkrykstyd 2014 Seisoene en feeste in die lewe van gemeentes Woord en lewe (voorheen Leesrooster) Advent 2013 tot Koninkrykstyd 2014, volg die seisoene van die kerkjaar en maak gebruik van die erkende teksrooster Revised Common Lectionary, Jaar A. Dit moedig lesers aan om die feeste, gebruike en gewoontes van die kerkjaar te vier en te ervaar. Woord en lewe kan gebruik word saam met die ander publikasie in die reeks, naamlik Woord en fees (voorheen Preekstudies en liturgiese voorstelle). 

Kleingroepmateriaal

Hier is die kleingroep materiaal wat saam met Woord en lewe gebruik kan word.
[listyofiles folder=”Dokumente/saam2014″]