September 2011 – Kleingroepmateriaal oor Fokustekste
by admin | Sep 8, 2011 | Kleingroepe |
SEPTEMBER 2011 RIGLYNE VIR HUISKERKE EN SELGROEPE GEBASEER OP DIE FOKUSTEKSTE VAN DIE LEESROOSTER
- ELFDE WEEK IN KONINKRYKSTYD 4 September Joh.3:1-16 Opnuut gebore!
- TWAALFDE WEEK IN KONINKRYKSTYD 11 September Matt.18:21-35 Tot 70 X 7 keer vergewe…
- DERTIENDE WEEK IN KONINKRYKSTYD 18 September Matt.3:13-4:2 Jy is My geliefde kind…
- VEERTIENDE WEEK IN KONINKRYKSTYD 25 September Matt.28:1-10 Jesus het opgestaan… aanbid Hom