100 Dae Geloofsgewoonte Reis het ‘n nuwe baadjie!

Written by Wilma le Roux on . Posted in 100 dae, Predikante begeleiding

Ons wil jou graag nooi om deel te hê aan Communitas se

100 Dae Geloofsgewoonte Reis.

BluePrayerHands-nuwe

Deelnemers kom vir ‘n twee dae eilandsituasie bymekaar (een nag oorslaap).  Tydens dié geleentheid word die deelnemers bekend gestel aan spirituele, emosionele en fisiese (oefening en dieet) gewoontes.

Persone maak hul eie keuses op grond van hul eie unieke samestelling en omstandighede.  Elke persoon “werk” binne ‘n verantwoordbaarheidsgroep van vier vir die volgende 100 dae.

Datum:                 Dinsdag, 17 September en Woensdag, 18 September 2013

Plek:                      Schoenstatt Retreat and Training Center, Constantia

Koste:                   Deelnemers is slegs verantwoordelik vir eie vervoerkoste

Aanbieders is Riaan van der Merwe, Pierre Goosen en personeel van Departement Biokenetika, Universiteit Stellenbosch

VBO-punte (20) word toegeken

Kontak asb:  Joanie Batt: jcab@sun.ac.za;

telno: 021-808 3382;

Faks: 086 691 3932

en wel vóór einde Augustus 2013

Trackback from your site.

Leave a comment