{ARGIEF}

SKP het die week ‘n byeenkoms gehad vir predikante wat 15 jaar en

langer in hulle eerste gemeente is om erkenning te gee en dankie te se vir hulle bydrae.

 

 

 

 

 

 

 

 

Die byeenkoms is by die pragtige Mont Fleur naby Stellenbosch gehou.

Die predikante kon die natuur geniet en mekaar versterk in gesprekke