Coenie en sy boeke …

Written by Wilma le Roux on . Posted in Ekklesia, Personeel-funksies, VBO

Een van die dinge wat sinoniem met Coenie Burger is, is BOEKE. By sy afskeidsfunksie vertel hy hoe hy besef het ander mense moet ‘n mens help lees … en dit was die begin van die BUVTON navorsingsgroepe – Communitas se voorloper!

Lees onder verder om die videogreep te sien! …


Coenie Burger afskeid from Communitas on Vimeo.

Kyk hier om te luister as Coenie die verhaal vertel:    Oor die boeke

Lees meer hier en sien die foto’s van Coenie se afskeid:    Coenie Burger afskeidsfunksie

 

Tags: , , , ,

Trackback from your site.

Leave a comment