Hierdie kwartaal is alreeds weer in sy derde week en ons eerste kursus van die derde kwartaal, Padlangs Ouerskap, is reeds agter die rug. Daar lê egter nog vyf Communitas-kursusse voor waarvoor jy kan inskryf.
Ons wys graag op die volgende kursusse wat in die komende twee maande gehou word:
21 Aug | Armoede en die uitdaging vir die Kerk en sy gemeentes/ Poverty and the challenge for the Church and its congregations – Best practices, building networks and options for congregations | LW Verskeie sprekers; word as dagkursus aangebied saam met die A&S jaarvergadering | Helderberggemeente |
20-22 Aug | Om opnuut “Ja” te sê vir ons roeping en werk: Helende gesprekke oor die bediening (reeds vroeër vanjaar plaaslik aangebied, nou in die Suid-Kaap) | Coenie Burger | Hartenbos |
27–29 Aug | Geloofsformasie in Dissipelskapbediening vir/in die lewe? | Coenie Burger &Nico Simpson | Stellenbosch |
17–19 Sept | Koinonia en Geloofsvorming in gemeentes | Nico Simpson | Stellenbosch |
17–19 Sept | Nuut gekyk na Jesus | Marius Nel | Stellenbosch |
Besprekings by Wilma le Roux:
Tel. Nr. 021-808 3624
of epos haar by