{ARGIEF}

Hierdie kwartaal is alreeds weer in sy derde week en ons eerste kursus van die derde kwartaal, Padlangs Ouerskap, is reeds agter die rug. Daar lê egter nog vyf Communitas-kursusse voor waarvoor jy kan inskryf.


Ons wys graag op die volgende kursusse wat in die komende twee maande gehou word:

21 Aug Armoede en die uitdaging vir die Kerk en sy gemeentes/ Poverty and the challenge for the Church and its congregations – Best practices, building networks and options for congregations LW  Verskeie sprekers; word as dagkursus aangebied saam met die A&S jaarvergadering Helderberggemeente
20-22 Aug Om opnuut “Ja” te sê vir ons roeping en werkHelende gesprekke oor die bediening (reeds vroeër vanjaar plaaslik aangebied, nou in die Suid-Kaap) Coenie Burger Hartenbos
27–29 Aug Geloofsformasie in Dissipelskapbediening vir/in die lewe? Coenie Burger &Nico Simpson Stellenbosch
17–19 Sept Koinonia en Geloofsvorming in gemeentes Nico Simpson Stellenbosch
17–19 Sept Nuut gekyk na Jesus Marius Nel Stellenbosch

 
 
 
 
 
 
 
Besprekings by Wilma le Roux:
Tel. Nr. 021-808 3624
of epos haar by