{ARGIEF}

Interkulturele Gemeente-wees

 multiculture
‘n Konferensie oor multikulturele Gemeentes vind plaas op 22 – 23 Julie 2014
Dit word aangebied deur die Hugenote Kollege in samewerking met Communitas.
Plek: Chrismar Villas / Bellville Dienssentrum, Jessiestraat , Bellville

Die doel van die konferensie is om te besin oor die aard en huidige funksionering van multikulturele gemeentes in die NG Kerk-familie, met die oog daarop om die vorming en funksionering van multikulturele gemeentes te bevorder.

Koste:
Lede van KGA | GKS | Hugenote Kollege : R125-00 (Materiaal & Verversings Ingesluit )
Nie-lede:  R250-00 (Materiaal & Verversings Ingesluit )
Aanbiedingstaal : Afrikaans & Engels
LW Hierdie  konferensie is geakrediteer vir VBO punte (20)


Onderwerpe & Sprekers:

  • Die stand van multikulturele gemeentes in Kaapland:

Hugenote Kollege

  • Multikulturele gemeentes: ’n Sosiologiese perspektief:

Prof. Cornie Groenewald en dr. Frans Kotze

  • Nuwe Testamentiese Perspektiewe:

Dr. Marius Nel

  • Teologiese perspektiewe vir multikulturele gemeente-wees:

Prof. Nico Koopman en dr. Francois Wessels

  • Leierskap in multikulturele gemeentes:

Ds. Martiens Swart en ds. Rene Potgieter

  • Van mono- na multikulturele gemeentes:

Prof. Klippies Kritzinger en ds. Jacob Nthakhe

 Om in te skryf: 
Kontak: Hugenote Kollege | Isebell Appollis | 021 873 1181 | iappollis@hugenote.com

Vennote:
Kommissie vir Getuienisaksie (KGA)
Raad vir Gemeente Ontwikkeling en Kerklike Samewerking (GKS)
Hugenote Kollege | Connect – Enhancing Connections