Interkulturele Gemeente-wees |
‘n Konferensie oor multikulturele Gemeentes vind plaas op 22 – 23 Julie 2014
Dit word aangebied deur die Hugenote Kollege in samewerking met Communitas.
Plek: Chrismar Villas / Bellville Dienssentrum, Jessiestraat , Bellville
Dit word aangebied deur die Hugenote Kollege in samewerking met Communitas.
Plek: Chrismar Villas / Bellville Dienssentrum, Jessiestraat , Bellville
Die doel van die konferensie is om te besin oor die aard en huidige funksionering van multikulturele gemeentes in die NG Kerk-familie, met die oog daarop om die vorming en funksionering van multikulturele gemeentes te bevorder.
Koste:
Lede van KGA | GKS | Hugenote Kollege : R125-00 (Materiaal & Verversings Ingesluit )
Nie-lede: R250-00 (Materiaal & Verversings Ingesluit )
Aanbiedingstaal : Afrikaans & Engels
LW Hierdie konferensie is geakrediteer vir VBO punte (20)

Onderwerpe & Sprekers:
- Die stand van multikulturele gemeentes in Kaapland:
Hugenote Kollege
- Multikulturele gemeentes: ’n Sosiologiese perspektief:
Prof. Cornie Groenewald en dr. Frans Kotze
- Nuwe Testamentiese Perspektiewe:
Dr. Marius Nel
- Teologiese perspektiewe vir multikulturele gemeente-wees:
Prof. Nico Koopman en dr. Francois Wessels
- Leierskap in multikulturele gemeentes:
Ds. Martiens Swart en ds. Rene Potgieter
- Van mono- na multikulturele gemeentes:
Prof. Klippies Kritzinger en ds. Jacob Nthakhe
Om in te skryf:
Kontak: Hugenote Kollege | Isebell Appollis | 021 873 1181 | iappollis@hugenote.com
Kontak: Hugenote Kollege | Isebell Appollis | 021 873 1181 | iappollis@hugenote.com
Vennote:
Kommissie vir Getuienisaksie (KGA)
Raad vir Gemeente Ontwikkeling en Kerklike Samewerking (GKS)
Hugenote Kollege | Connect – Enhancing Connections